1 Samuel 17:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Saul het Dawid geantwoord: Jy kan nie na hierdie Filistyn gaan om teen hom te veg nie, want jy is ’n seun, en hy is ’n krygsman van sy jeug af.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:32-40