1 Samuel 17:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Dawid die manne wat by hom staan, gevra en gesê: Wat sal met die man gebeur wat hierdie Filistyn verslaan en die smaad van Israel wegneem? Want wie is hierdie onbesnede Filistyn, dat hy die slagordes van die lewende God durf uitdaag?

1 Samuel 17

1 Samuel 17:16-36