1 Samuel 16:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Here sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die Here sien die hart aan.

1 Samuel 16

1 Samuel 16:6-16