1 Samuel 16:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Samuel vra: Hoe kan ek gaan? As Saul dit hoor, sal hy my doodmaak. Toe sê die Here: Neem ’n jong koei met jou saam en sê: Ek kom om aan die Here te offer.

1 Samuel 16

1 Samuel 16:1-12