1 Samuel 15:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Saul en die manskappe het Agag gespaar, en die beste van die kleinvee en beeste, en die naas-bestes en die lammers en alles wat van waarde was — dit wou hulle nie met die banvloek tref nie; maar al die goed wat veragtelik en vervalle was, dit het hulle met die banvloek getref.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:2-13