1 Samuel 15:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Samuel: Bring Agag, die koning van Ámalek, na my toe. Terwyl Agag dan opgeruimd na hom gaan, sê Agag: Waarlik, die bitterheid van die dood het gewyk.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:31-35