1 Samuel 15:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy sê: Ek het gesondig; eer my tog nou voor die oudstes van my volk en voor Israel, en kom saam met my terug, dat ek die Here u God kan aanbid.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:20-35