1 Samuel 15:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Samuel sê vir hom: Vandag het die Here die koningskap oor Israel van jou afgeskeur en dit aan jou naaste gegee wat beter is as jy.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:21-35