1 Samuel 15:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Samuel sê vir Saul: Ek sal nie met jou saam teruggaan nie, omdat jy die woord van die Here verwerp het, en nou het die Here jou verwerp om koning oor Israel te wees.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:23-34