1 Samuel 15:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Saul vir Samuel: Ek het na die stem van die Here geluister en gegaan op die pad waar die Here my op gestuur het, en Agag, die koning van Ámalek, gebring; maar die Amalekiete het ek met die banvloek getref.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:18-23