1 Samuel 14:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê sy wapendraer vir hom: Doen alles wat in u hart is, maak soos u wil; hier is ek by u volgens die wens van u hart.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:1-16