1 Samuel 14:49 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns van Saul was Jónatan en Jiswi en Malkisúa, en die naam van sy twee dogters: die naam van die oudste was Merab, en die naam van die jongste Migal.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:40-52