1 Samuel 14:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop vra Saul vir Jónatan: Gee my tog te kenne wat jy gedoen het. En Jónatan het hom te kenne gegee en gesê: Ek het net ’n bietjie heuning geproe met die punt van die staf wat in my hand was; hier is ek, ek sal sterwe.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:41-52