1 Samuel 14:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe daar aan Saul geboodskap is: Kyk, die manskappe besondig hulle teen die Here deur met bloed en al te eet, het hy gesê: Julle handel troueloos; rol nou ’n groot klip na my toe.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:30-40