1 Samuel 14:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as hulle só sê: Kom op na ons toe! dan klim ons op, want dan het die Here hulle in ons hand gegee; en dit sal vir ons die teken wees.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:7-12