1 Samuel 14:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN op ’n dag het Jónatan, die seun van Saul, aan die dienaar wat sy wapens dra, gesê: Kom, ons gaan oor na die wagpos van die Filistyne wat daar oorkant is. Maar aan sy vader het hy dit nie te kenne gegee nie.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:1-4