1 Samuel 13:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die manne van Israel sien dat hulle in die nood is — want die volk was in die noute gedruk — het die volk weggekruip in die spelonke en in die doringbosse en in die rotse en in die grotte en in die kuile.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:1-12