1 Samuel 13:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hele Israel het hoor sê: Saul het die wagpos van die Filistyne verslaan, en ook het Israel homself gehaat gemaak by die Filistyne. So is dan die manskappe opgeroep agter Saul aan na Gilgal toe.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:1-13