1 Samuel 13:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Samuel klaargemaak en opgegaan van Gilgal na Gíbea in Benjamin, en Saul het die manskappe gemonster wat by hom aanwesig was, omtrent seshonderd man.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:5-17