1 Samuel 12:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het die hele volk vir Samuel gesê: Bid tot die Here u God vir u knegte, dat ons nie sterf nie, omdat ons by al ons sondes nog kwaad gedoen het deur ’n koning vir ons te begeer.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:15-23