1 Samuel 12:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hulle die Here aangeroep en gesê: Ons het gesondig, want ons het die Here verlaat en die Baäls en Astártes gedien; maar red ons nou uit die hand van ons vyande, dan sal ons U dien.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:7-20