1 Samuel 11:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het aan die boodskappers wat gekom het, gesê: So moet julle aan die manne van Jabes in Gílead sê: Môre as die son op sy warmste is, sal julle hulp kry. Toe die boodskappers ingaan en dit aan die manne van Jabes meedeel, was hulle bly.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:8-12