1 Samuel 11:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het ’n paar beeste geneem en hulle stukkend gesny en met boodskappers deur die hele gebied van Israel gestuur om te sê: Wie nie agter Saul en agter Samuel aan uittrek nie — so sal met sy beeste gedoen word. Toe val die skrik van die Here op die volk en hulle trek soos een man uit.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-15