1 Samuel 11:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die boodskappers het in Gíbea van Saul gekom en die woorde voor die ore van die volk gespreek. Daarop verhef die hele volk hulle stem en ween.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:3-10