1 Samuel 10:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Saul vir sy oom: Hy het ons verseker meegedeel dat die esels gevind is. Maar die saak van die koningskap, waar Samuel van gespreek het, het hy hom nie vertel nie.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:14-21