1 Samuel 10:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die oom van Saul het vir hom en sy dienaar gevra: Waar het julle heen gegaan? Daarop sê hy: Om die esels te soek; en toe ons sien dat hulle daar nie was nie, het ons na Samuel gegaan.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:13-17