1 Samuel 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Samuel het die kruik met olie geneem en dit op sy hoof uitgegiet en hom gesoen en gesê: Het die Here jou nie gesalf as vors oor sy erfdeel nie?

1 Samuel 10

1 Samuel 10:1-2