1 Samuel 1:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Hanna antwoord en sê: Nee, my heer, ek is ’n vrou beswaard in my gemoed: wyn of sterk drank het ek nie gedrink nie, maar ek het my siel voor die aangesig van die Here uitgestort.

1 Samuel 1

1 Samuel 1:10-19