1 Petrus 5:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EK vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ’n mede-ouderling en getuie van die lyde van Christus is, wat ook ’n deelgenoot is van die heerlikheid wat geopenbaar sal word:

1 Petrus 5

1 Petrus 5:1-11