1 Petrus 3:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien, moet sy tong bewaar vir wat verkeerd is, en sy lippe dat hulle geen bedrog spreek nie.

1 Petrus 3

1 Petrus 3:8-14