1 Kronieke 9:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En van die kinders van die Kehatiete, van hulle broers, moes sorg vir die toonbrode om dit elke sabbat klaar te maak.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:31-33