1 Kronieke 9:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle almal wat as drumpelwagters uitgesoek was, was tweehonderd-en-twaalf; hulle is in hul dorpe in die geslagsregister opgeneem. Dawid en die siener Samuel het hulle in hul ampsplig bevestig.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:16-31