1 Kronieke 7:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle geslagsregister het getel volgens hulle afstamming, hoofde van hulle families, dapper helde: twintigduisend-tweehonderd.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:1-15