1 Kronieke 7:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle broers, van al die geslagte van Íssaskar, dapper helde: sewen-en-tagtigduisend tel hulle geslagsregister in sy geheel.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:1-15