1 Kronieke 7:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle besitting en hulle woonplekke was Bet-el met sy onderhorige plekke; en teen die ooste Náäran, en teen die weste Geser met sy onderhorige plekke; en Sigem met sy onderhorige plekke tot by Ajja met sy onderhorige plekke.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:23-37