1 Kronieke 6:76-81 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

76. en uit die stam van Náftali: Kedes in Galiléa met sy weiveld, en Hammon met sy weiveld, en Kirjatáim met sy weiveld.

77. Aan die ander seuns van Merári uit die stam van Sébulon: Rimmóno met sy weiveld, Tabor met sy weiveld;

78. en oorkant die Jordaan van Jérigo, aan die oostekant van die Jordaan, uit die stam van Ruben: Beser in die woestyn met sy weiveld, en Jahas met sy weiveld,

79. en Kedémot met sy weiveld, en Mefáät met sy weiveld;

80. en uit die stam van Gad: Ramot in Gílead met sy weiveld, en Mahanáim met sy weiveld,

81. en Hesbon met sy weiveld, en Jaéser met sy weiveld.

1 Kronieke 6