1 Kronieke 6:72-78 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

72. en uit die stam van Íssaskar: Kedes met sy weiveld, Dáberat met sy weiveld,

73. en Ramot met sy weiveld, en Anem met sy weiveld;

74. en uit die stam van Aser: Masal met sy weiveld, en Abdon met sy weiveld,

75. en Hukok met sy weiveld, en Rehob met sy weiveld;

76. en uit die stam van Náftali: Kedes in Galiléa met sy weiveld, en Hammon met sy weiveld, en Kirjatáim met sy weiveld.

77. Aan die ander seuns van Merári uit die stam van Sébulon: Rimmóno met sy weiveld, Tabor met sy weiveld;

78. en oorkant die Jordaan van Jérigo, aan die oostekant van die Jordaan, uit die stam van Ruben: Beser in die woestyn met sy weiveld, en Jahas met sy weiveld,

1 Kronieke 6