1 Kronieke 6:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het as sangers gedien voor die tabernakel van die tent van samekoms, totdat Salomo die huis van die Here in Jerusalem gebou het; en hulle het in hul dienswerk gestaan volgens hulle ordening.

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:28-40