1 Kronieke 6:18-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. En die seuns van Kehat was: Amram en Jishar en Hebron en Ússiël.

19. Die seuns van Merári was Magli en Musi. En dit is die geslagte van die Leviete volgens hulle families:

20. van Gersom — sy seun was Libni, sy seun Jahat, sy seun Simma,

21. sy seun Joag, sy seun Iddo, sy seun Serag, sy seun Jéatrai.

1 Kronieke 6