1 Kronieke 6:11-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

11. En Asárja was die vader van Amárja; en Amárja van Ahítub;

12. en Ahítub van Sadok; en Sadok van Sallum;

13. en Sallum van Hilkía; en Hilkía van Asárja;

14. en Asárja van Serája; en Serája van Jósadak;

1 Kronieke 6