1 Kronieke 6:10-12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

10. en Jóhanan van Asárja; dit is hy wat die priesteramp bedien het in die huis wat Salomo in Jerusalem gebou het.

11. En Asárja was die vader van Amárja; en Amárja van Ahítub;

12. en Ahítub van Sadok; en Sadok van Sallum;

1 Kronieke 6