1 Kronieke 4:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook het van hulle, van die seuns van Símeon, vyfhonderd man getrek na die gebergte Seïr; en Pelátja en Neárja en Refája en Ússiël, die seuns van Jíseï, was aan hulle hoof.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:35-43