1 Kronieke 3:6-10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

6. Verder Jibhar en Elisáma en Elifélet

7. en Noga en Nefeg, en Jáfia

8. en Elisáma en Éljada en Elifélet, nege —

9. almal seuns van Dawid, behalwe die seuns van die byvroue; en Tamar was hulle suster.

10. En die seun van Salomo was Rehábeam; sy seun was Abía; sy seun was Asa; sy seun was Jósafat;

1 Kronieke 3