1 Kronieke 3:4-6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

4. Ses is vir hom in Hebron gebore waar hy sewe jaar en ses maande geregeer het; en drie-en-dertig jaar het hy in Jerusalem geregeer.

5. En die volgende is vir hom in Jerusalem gebore: Símea en Sobab en Natan en Salomo, vier by Bat-Sua, die dogter van Ámmiël.

6. Verder Jibhar en Elisáma en Elifélet

1 Kronieke 3