1 Kronieke 29:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Bowendien, omdat ek behae het in die huis van my God, besit ek persoonlik goud en silwer; dit gee ek aan die huis van my God bo en behalwe alles wat ek vir die huis van die heiligdom in gereedheid gebring het:

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:1-9