1 Kronieke 29:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

VERDER het koning Dawid aan die hele vergadering gesê: My seun Salomo, die een wat God verkies het, is jonk en teer, en die werk is groot, want nie vir ’n mens is die paleis nie, maar vir die Here God.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:1-3