1 Kronieke 28:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En uit al my seuns — want die Here het my baie seuns gegee — het Hy my seun Salomo verkies om te sit op die troon van die koningskap van die Here oor Israel.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:3-8