1 Kronieke 28:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en vir die reukaltaar gelouterde goud volgens gewig; en goud vir die voorbeeld van die wa, die gérubs, wat hul vlerke moet uitsprei en die verbondsark van die Here moet beskut.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:9-21