1 Kronieke 28:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die gewig aan goud vir die goue kandelaars en hulle lampe volgens die gewig van elke kandelaar en sy lampe; en vir die silwerkandelaars volgens die gewig van ’n kandelaar en sy lampe, ooreenkomstig die diens van elke kandelaar;

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:11-21