1 Kronieke 27:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En oor die afdeling vir die tweede maand was Dódai, die Ahohiet; en oor sy afdeling was die bevelhebber Miklot; by sy afdeling was ook vier-en-twintigduisend.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:1-14